Wednesday, 11 May 2016

Aanlyn Aktiwiteit

Die aktiwiteit handel oor produksiefaktore (bl 25) en moet voltooi word teen die einde van die week.

Volg die skakel:
https://play.kahoot.it/#/k/6b623a19-d3e8-4487-bb12-967fdf305118


Tuesday, 10 May 2016

Besigheidstudies Graad 8

Onderwerp en huiswerk vir die week (9 Mei-13 Mei)

Onderwerp: Produksiefaktore

Huiswerk: Die graad 8 A, B en C klas moet asseblief die aktiwiteit voltooi op bladsy 25 in jullie handboeke.

Geen verskoning sal aanvaar word vir huiswerk wat die gedoen is die.
Goeie dag leerders en ouders.


Kyk gerus die volgende video:

https://www.youtube.com/watch?v=RwlhUcSGqgs


Friday, 6 May 2016

Hokkie Toer



Ons skool het besluit om 'n wonderlike geleentheid aan te bied vir die Hokkie spelers. Ons wil graag elke speler wat vir die onder o/14 sowel as die onder o/15 hokkie spanne speel saam neem op die toer. Die toer is 14 dae lank, waar ons verskillende vaardighede gaan leer, sodat elke leerder sy optimale potentiaal kan bereik. Die verblyf, kos en vliegkaartjie word ingesluit in die onderstaande bedrag.  



Datum: 24 Julie 2016

Tyd: 11:00 AM

Plek: Stellenboch

Koste: R 3500.00

Hierdie blog is spesifiek gemaak vir die interaksie tussen onderwyser, ouers en leerders. Toekomstige geleenthede, klasaktiwiteite asook enige ander nodige inligting sal hier gepost word.

Enige vrae wat ouers of leerlinge het stuur 'n email my op die onderstaande email adres.

Email: sonyaloock@gmail.com